home
search
Products
Popular / General
Result
1
-
6
of
36
Products
Page
1
2
3
4
5
6
33 Uithoeke - Etienne Britz (ISBN 1-919985-04-2)
Lekker geskenkboek met skerp mini-essays uit Britz se gewilde koerantrubriek. 100 pp.
More Info:
R140.00
Aantekeninge by Koos Prinsloo (ISBN 978-1-919985-31-2)
Aantekeninge by Koos Prinsloo bied ’n kritiese begeleiding by die verskyning van Koos Prinsloo se versamelde Verhale by Human & Rousseau in 2008. 266pp.
More Info:
R180.00
Commercialising Medicinal Plants: A Southern African Guide (ISBN 1-919980-83-0)
The use and trade of plants for medicinal and cultural purposes has, over the last ten to fifteen years, come under the spotlight of economists, environmentalists, social scientists, policy-makers and trade organisations throughout the world. Medicinal plants are now universally recognised as the basis for a number of critical human health, social and economic support systems and benefits. 215pp.
More Info:
R180.00
Die vlug van Gods verbeelding - Allan Boesak (ISBN 1-919980-50-4)
Die vlug van Gods verbeelding
is ’n boek wat prikkel, telkens nuwe perspektiewe belig, tot nadenke stem en die leser uitnooi om opnuut die verrassende aspekte van die Bybel te ontdek en oor die plek en rol van vroue te besin. Wenner van Andrew Murray prys 2006. 121 pp.
More Info:
R140.00
Doodloopstrate van die geloof (ISBN 1-919985-19-0)
Is daar ’n alternatiewe geestelike heenkome vir diegene wat ontgogel is met die kerk en die tradisionele Christendom, hulle wat in ’n postmoderne wêreld leef en nie meer tuis is in ’n kerk wat steeds met dogmas vorendag kom wat gegrond is op ’n letterlike ouwêreldse interpretasie van die Bybel nie? 110pp
More Info:
R125.00
Eben Dönges: Balansstaat (ISBN 1-919980-68-7)
Eben Dönges: Balansstaat, ‘n blik op die verkose Staatspresident en oud-Minister se lewe en werk, is hoofsaaklik gebaseer op argiefmateriaal en kontemporêre bronne en onthul inligting, in baie gevalle voorheen ongepubliseerd, uit ‘n tydperk wat aan die meeste Suid-Afrikaners onbekend is.
More Info:
R185.00
basket
help
td>
Company Info
About the Shop
Oor die winkel
Contact Us
Skakel met Ons
Privacy
Privaatheidsbeleid
Returns Policy
Terugsendingsbeleid
Security
Sekuriteit
Shipping
Versending