home
search
Products
Language & Literature
Result
1
-
6
of
28
Products
Page
1
2
3
4
5
'n Vaste plek vir Afrikaans (ISBN 1-920109-16-1)
Teen ’n agtergrond van die opmars van Engels in internasionale taalgebruik, gee dié boek ’n oorsig en ontleding van ontwikkelinge op Suid-Afrikaanse kampusse in die afgelope tien jaar – en die implikasies daarvan vir Afrikaans, ander inheemse tale en kulturele diversiteit. Teenoor die standpunt dat Afrikaans as onderrigtaal met "taalvriendelikheid" en met oop hekke vir Engels gebruik moet word, stel hierdie boek die standpunt wat bekend staan as Laponce se Wet: Hoe taalvriendeliker mense is, hoe dodeliker raak die geveg tussen ’n kwesbare en ’n sterker taal (by ons Afrikaans en Engels). 262pp
More Info:
R180.00
33 Uithoeke - Etienne Britz (ISBN 1-919985-04-2)
Lekker geskenkboek met skerp mini-essays uit Britz se gewilde koerantrubriek. 100 pp.
More Info:
R140.00
Aantekeninge by Koos Prinsloo (ISBN 978-1-919985-31-2)
Aantekeninge by Koos Prinsloo bied ’n kritiese begeleiding by die verskyning van Koos Prinsloo se versamelde Verhale by Human & Rousseau in 2008. 266pp.
More Info:
R180.00
Chris Brink: Anatomy of a transformer (ISBN 978-1-920109-80-6)
More Info:
R150.00
Deutsch als Herausforderung - Rolf Annas (ISBN 1-919980-17-2)
Die Festschrift für Rainer Kussler enthält Beiträge von Keith O. Anderson (Northfield), Annette Bernd (Kassel), Klaus von Delft (Bloemfontein), Catherine du Toit (Stellenbosch), Dieter Esslinger (Windhoek), Regine Fourie (Pietermaritzburg), Anette Horn (Pretoria), Peter Horn (Pretoria), Noraseth Kaewwipat (Kassel), Frank Königs (Marburg), Ingrid Laurien (Johannesburg), Carlotta von Maltzan, (Johannesburg), Hans-Jochen Marquardt, (Halle), Willy Michel (Freiburg), Edith Michel (Mulhouse), Gerd Neuner (Kassel), John K. Noyes (Toronto), Gunther Pakendorf (Kapstadt), Bernd Rüschoff (Essen), Undine Weber, (Grahamstown), Alois Wierlacher, (Walldorf), Janina Wozniak (Port Elizabeth) und Marianne Zappen-Thomson (Windhoek) zu den Themen „Fremdsprachenunterricht“, „Lehre und Bildung“, „Afrika in der Literatur“ sowie „Literatur und Geschichte“. 296 pp.
More Info:
R175.00
Die Tand van die Tyd: Opstelle opgedra aan Jac Conradie (ISBN 978-1-920338-13-8)
Jac Conradie se intreerede as professor aan die Universiteit van Johannesburg het as titel "Die tand van die tyd" gehad. In daardie besonderse lesing het Jac sy kennis van die diachroniese en sinchroniese taalkunde op flambojante wyse uitgestal. Daarom het ons dit goedgedink om die welluidende titel van daardie merkwaardige lesing, wat op 'n manier rekenskap gegee het van 'n loopbaan se navorsing, ook as titel vir hierdie bundel te neem.
More Info:
R180.00
basket
help
td>
Company Info
About the Shop
Oor die winkel
Contact Us
Skakel met Ons
Privacy
Privaatheidsbeleid
Returns Policy
Terugsendingsbeleid
Security
Sekuriteit
Shipping
Versending